Bestandele:
1 kg Gedopte Prawns
Uie
Green Pepper
Botter
Crushed garlic
Chutney
Italian Cheese spice
Swart Peper
Exotic Thai spice
Pietersilie
Kerrie pasta
Vars room
Voeg speserye na smaak by
Metode:
Braai uie, green peppers en kerrie in die botter
Voeg die prawns by
Voeg die room en chutney by
Voeg die speserye na smaak by
Die mengsel is redelik souserig


