•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

SA recepte/recipes

* AALWYN KONFYT - KONFYT
16, Aug, 2010


* AARTAPPEL GEREG MET SPEK
16, Aug, 2010

* Aartappelsop
16, Aug, 2010

* Aartappelsop
16, Aug, 2010

* AARTAPPELSOP - SOP
16, Aug, 2010




* AARTAPPELWYN - DRANKIES
16, Aug, 2010

* Advokado Ritz
16, Aug, 2010

* ANDERSE PAP EN WORS
16, Aug, 2010

* ANDERSE ROEREIER
16, Aug, 2010


* APPEL BLATJANG - BLATJANG
16, Aug, 2010


* APPELKOOSKONFYT - KONFYT
16, Aug, 2010


* ARM ETE
16, Aug, 2010

* ASPERSIE EN HAMGEBAK
16, Aug, 2010

* ASPERSIE EN MIELIEGEBAK
16, Aug, 2010

* AVOKADO OMELET
16, Aug, 2010

* AVOKADO ROERBRAAI
16, Aug, 2010

* Beatrice se Hoenderpotjie
16, Aug, 2010



* BEET BLATJANG - BLATJANG
16, Aug, 2010


* BEETBLAARBREDIE - BREDIES
16, Aug, 2010

* BESKUIT
29, Mar, 2011

* BILTONG -ALLERLEI
16, Aug, 2010


* BLITSIGE KERRIEKOS
16, Aug, 2010

* BLOUKAAS PASTASLAAI
16, Aug, 2010


* BOEBER - POEDINGS
16, Aug, 2010

* BOERE BESKUIT - BESKUIT
16, Aug, 2010



* BOEREWORS AARTAPPELSLAAI
16, Aug, 2010


* BONE–GEBAK
16, Aug, 2010

* BOOMKOEK - KOEKE
16, Aug, 2010


* Boontjiesop
16, Aug, 2010

* Boontjiesop - Mabel
16, Aug, 2010




* BOTTERBEETJIES - GROENTE
16, Aug, 2010



* BRANDEWYN TERT - TERTE
16, Aug, 2010


* Brokkolisop
16, Aug, 2010

* BROOD EN KAASGEREG
16, Aug, 2010

* BROWNIES - HAPPIES
16, Aug, 2010

* BRUINBROOD - BRODE
16, Aug, 2010

* Butternut (grysneut) Koek
16, Aug, 2010

* Butternut Sop
16, Aug, 2010



* Butternut Soup 2
16, Aug, 2010


* Cheesy Potato & Tuna bake
16, Aug, 2010

* Chicken noodle broth Soup
16, Aug, 2010



* Chunky winter soup
16, Aug, 2010

* Corn chowder
16, Aug, 2010



* Creamy Garlic French Loaf
16, Aug, 2010



* CRUNCHIES - HAPPIES
16, Aug, 2010

* DADELBROODJIE - BRODE
16, Aug, 2010




* Dienie se breyani
16, Aug, 2010

* Dik groentesop
16, Aug, 2010

* DIK GROENTESOP - SOP
16, Aug, 2010

* DOEKPOEDING - POEDINGS
16, Aug, 2010

* DOODEET WORSGEREG
16, Aug, 2010



* Droewors
31, Jan, 2012

* DROOMDIS
16, Aug, 2010


* EENVOUDIGE AANDETE
16, Aug, 2010


* EIERGEBAK MET SAMPIOENE
16, Aug, 2010

* EIERVISBROODJIE
16, Aug, 2010

* EKONOMIESE VISGEREG
16, Aug, 2010

* ENIGIETS – PASTEI
16, Aug, 2010

* Festive Cottage Pie
16, Aug, 2010


* FLUWEEL LIKEUR - DRANKIES
16, Aug, 2010

* FUDGE - LEKKERNYE
16, Aug, 2010


* GEBAKTE KOOL - GROENTE
16, Aug, 2010







* GEKRUMMELDE BOELIEBIEF
16, Aug, 2010


* GEMMERBIER - DRANKIES
16, Aug, 2010

* GEMMERBROOD - BRODE
16, Aug, 2010



* GEPEPERDE NIERTJIES
16, Aug, 2010








* Gestopte Vark Steak
16, Aug, 2010


* GEURIGE SAMPIOENBREDIE
16, Aug, 2010

* GEURIGE VISVINGERS OP RYS
16, Aug, 2010





* GROENTE ATJAR- PIEKELS
16, Aug, 2010

* GROENTE ROERBRAAI
16, Aug, 2010

* GROENTE-RISSIEKASSEROL
16, Aug, 2010

* Groentesop
16, Aug, 2010

* HAASTIGE HAMKERRIE
16, Aug, 2010

* HAM EN EIERS IN WITSOUS
16, Aug, 2010


* HEERLIKE AARTAPPELPAN ETE
16, Aug, 2010

* HEERLIKE TUNA GEREG
16, Aug, 2010




* HOENDERLEWER MADRAS
16, Aug, 2010

* HOENDERLEWER MET BYT
16, Aug, 2010



* HOENDERPASTEI - BREDIES
16, Aug, 2010


* INGELEGDE KOOL - PIEKELS
16, Aug, 2010

* JAPTRAP ETE
16, Aug, 2010

* JODE TERT - TERTE
16, Aug, 2010


* KAAS-EN-SAMPIOENGEBAK
16, Aug, 2010





* KERRIE LAMSNIERTJIES
16, Aug, 2010

* KERRIE VISKOEKIES
16, Aug, 2010

* KERRIE-EIERS - ALLERLEI
16, Aug, 2010


* KERRIESULT - ALLERLEI
16, Aug, 2010

* KERRIEWORS KOS
16, Aug, 2010

* KERSHAM - BRAAISTUKKE
16, Aug, 2010

* KITS KAASGEREG
16, Aug, 2010

* KLAPPERYS - LEKKERNYE
16, Aug, 2010



* KNOFFELASYN- PIEKELS
16, Aug, 2010

* KOEKSISTERS - HAPPIES
16, Aug, 2010

* KOEKSTRUIF - POEDINGS
16, Aug, 2010






* KORINGBIER - DRANKIES
16, Aug, 2010

* KORINGROERBROOD - BRODE
16, Aug, 2010

* KORSLOSE MELKTERT - TERTE
16, Aug, 2010

* KORTPAD VISPAELLA
16, Aug, 2010

* KRUMMELPAP - BYGEREGTE
16, Aug, 2010

* Kwaai Braai Paai
16, Aug, 2010



* Lamb Pita
16, Aug, 2010


* LEKKERSTE LEWER
16, Aug, 2010


* LEMOEN SPONSKOEK - KOEKE
16, Aug, 2010


* Lensie Sop
16, Aug, 2010

* Lensiesop
16, Aug, 2010

* Lensiesop
16, Aug, 2010

* LEPELBROOD - BYGEREGTE
16, Aug, 2010

* LEWERHAKSEL
16, Aug, 2010


* LIGTE POF OMELET
16, Aug, 2010

* LIMONADE - DRANKIES
16, Aug, 2010






* Macaroni en Kaas
16, Aug, 2010



* MALVA POEDING - POEDINGS
16, Aug, 2010

* MALVALEKKERS - LEKKERNYE
16, Aug, 2010

* MAROELABIER - DRANKIES
16, Aug, 2010

* MEBOS - LEKKERNYE
16, Aug, 2010


* MELKKOS - ALLERLEI
16, Aug, 2010

* MIDDAGETE PASTASLAAI
16, Aug, 2010

* Mielieroomsop
16, Aug, 2010


* MOSBOLLETJIES - ALLERLEI
16, Aug, 2010

* Mossel en aartappelsop
16, Aug, 2010

* Moussaka
16, Aug, 2010


* NAMAKWALEWER
16, Aug, 2010


* NIERTJIEBREDIE
16, Aug, 2010

* NIERTJIEBREDIE - BREDIES
16, Aug, 2010

* NOGA - LEKKERNYE
16, Aug, 2010

* OMELET MET SAMPIOENSOP
16, Aug, 2010

* OOSTERSE MAALVLEIS
16, Aug, 2010











* PAASBOLLETJIES - ALLERLEI
16, Aug, 2010


* PAMPOENPASTEI - BREDIES
16, Aug, 2010

* Pampoenroomsop
16, Aug, 2010

* PAN ETE
16, Aug, 2010

* PANGEBRAAIDE BOELIEBIEF
16, Aug, 2010

* PANNEKOEK - HAPPIES
16, Aug, 2010

* PASTA MET HOENDERLEWERS
16, Aug, 2010

* PASTA-EN-TUNASMULTERT
16, Aug, 2010


* Peri-peri Prawns
16, Aug, 2010


* PIEKEL EIERS - PIEKELS
16, Aug, 2010


* PIESANG BROOD - BRODE
16, Aug, 2010

* PIESANG TERT - TERTE
16, Aug, 2010

* PIESANG-EN-EIERPASTEI
16, Aug, 2010


* PLAAS OMELET
16, Aug, 2010

* PLAATKOEKIES - KOEKE
16, Aug, 2010

* Plain Potatoe Soup
16, Aug, 2010

* POLENTA BROODJIE - BRODE
16, Aug, 2010


* Potato and Cheese Bread
16, Aug, 2010

* PRONTO SEEKOSPAELLA
16, Aug, 2010



* PYNAPPELBIER - DRANKIES
16, Aug, 2010

* RABARBERBIER - DRANKIES
16, Aug, 2010


* Roast Onion Tart
16, Aug, 2010


* ROMERIGE AARTAPPELGEBAK
16, Aug, 2010

* Romerige Botterskorsiesop
16, Aug, 2010

* Romerige botterskorsiesop
16, Aug, 2010

* Romerige botterskorsiesop
16, Aug, 2010



* ROMERIGE LEWER
16, Aug, 2010

* ROOI FLUWEELKOEK - KOEKE
16, Aug, 2010


* Roomkaas versiersel
16, Aug, 2010

* RUSSIESE RISOTTO
16, Aug, 2010


* RYSVORM MET HAM EN PERSKE
16, Aug, 2010



* Sampioen en Feta Sop
16, Aug, 2010

* Sampioen en fetasop
16, Aug, 2010

* SAMPIOEN-ROERBRAAI
16, Aug, 2010

* Sampioenroomsop
16, Aug, 2010

* SARDIENTJIE DIS
16, Aug, 2010

* SARDYN –PASTA GEBAK
16, Aug, 2010

* SARDYNE MET GEELRYS
16, Aug, 2010


* Secret Giant Mushrooms
16, Aug, 2010

* SEEKOS ROERBRAAI
16, Aug, 2010

* SHERBET - LEKKERNYE
16, Aug, 2010

* SIMBA TJIPS GEREG
16, Aug, 2010


* SKELVIS OMELET
16, Aug, 2010

* SKONS - ALLERLEI
16, Aug, 2010

* SKORSIEMOES - GROENTE
16, Aug, 2010


* SKURWE ABRAHAMS - BESKUIT
16, Aug, 2010

* SLAKKE EN ROOM GEREG
16, Aug, 2010


* SOET PATATS - GROENTE
16, Aug, 2010


* SOETSUUR ROERBRAAI
16, Aug, 2010

* SOETSUUR VARK ROERBRAAI
16, Aug, 2010


* SOUSBOONTJIES - BYGEREGTE
16, Aug, 2010

* SOUSPOEIER - ALLERLEI
16, Aug, 2010

* SPAANSE OMELET
16, Aug, 2010

* SPAANSE PAELLA
16, Aug, 2010

* SPAANSE VARKWORSIE GEREG
16, Aug, 2010

* SPAGHETTI CARBONARA
16, Aug, 2010


* Spek en lensiesop
16, Aug, 2010

* SPEK EN LENSIESOP - SOP
16, Aug, 2010


* SPEK-EN-EIER-SPAGHETTI
16, Aug, 2010


* Spinach and Broccoli Soup
16, Aug, 2010


* STOKVISGEREG
16, Aug, 2010


* STYWEPAP - BYGEREGTE
16, Aug, 2010


* Sweet and Spicy Pizza
16, Aug, 2010


* Tamatie en wortelsop
16, Aug, 2010


* TAMATIEBREDIE - BREDIES
16, Aug, 2010

* Tamatiesop
16, Aug, 2010

* Tamatiesop
16, Aug, 2010

* TAMATIESOP - SOP
16, Aug, 2010

* Tamatiesop 2
16, Aug, 2010

* TAMBOESIES - HAPPIES
16, Aug, 2010



* Thai Prawn Stew
16, Aug, 2010

* TOFFIES - LEKKERNYE
16, Aug, 2010

* Trinchado (You Magazine)
16, Aug, 2010







* TUNA PAELLA
16, Aug, 2010


* TUNA-EN-KAAS GEBAK
16, Aug, 2010



* TWEE-VIS KITSERY
16, Aug, 2010

* UIE KONFYT - KONFYT
16, Aug, 2010

* UIE-MARMELADE - KONFYT
16, Aug, 2010




* VARKWORSIE-EN-RYSDIS
16, Aug, 2010

* VARKWORSIES IN KERRIE
16, Aug, 2010

* VETKOEK - ALLERLEI
16, Aug, 2010

* VINNIGE AANDETE
16, Aug, 2010

* VINNIGE VISGEREG
16, Aug, 2010

* VIS MET LENTESOUS
16, Aug, 2010

* VISSERMANPASTEI - BREDIES
16, Aug, 2010

* Vissop
16, Aug, 2010

* VISVINGERPASTEI
16, Aug, 2010


* VISVINGERS OP RYS
16, Aug, 2010



* VYE KONFYT - KONFYT
16, Aug, 2010

* Warm knoffelsop
16, Aug, 2010






* WITBROOD - BRODE
16, Aug, 2010

* WORS EN GROENTE GEBAK
16, Aug, 2010

* WORS MET APPELRINGE
16, Aug, 2010

* WORS PILAFF
16, Aug, 2010

* WORSGEBAK
16, Aug, 2010


* WORSIE-EN-KAASGEBAK
16, Aug, 2010

* WORSIE-EN-MIELIEBREDIE
16, Aug, 2010

* WORSROLLETJIES - ALLERLEI
16, Aug, 2010

* WORTELKOEK - KOEKE
16, Aug, 2010

* YSTEE - DRANKIES
16, Aug, 2010

* YSTERVARKIES - HAPPIES
16, Aug, 2010

RYK HOENDERBREDIE - BREDIES

25ml plantolie    4 hoenderstukke

2 groot uie (gesny)  1 wortel (fyn gekerf)

2 repe streepspek (fyn gekap)     sout en peper

75ml rooiwyn     300ml kokende hoenderaftreksel

1 kruiesakkie     1 lourierblaar

6 dwerguie (geskil)  40g botter of margarien

4 dwergsampioene (dun gesny)   25ml meelblom

25ml enkelroom vars gekapte pietersielie (versiering)

 

Verhit die oond tot 160C. Verhit die olie in 'n groot braaipan, sit die hoenderstukke in en braai teen matige hitte vir ongeveer 5 minute, terwyl die hoender een keer omgedraai word, totdat dit goudbruin is. Haal die hoenderstukke uit en sit dit in 'n vlak kasserol. Sit die uie, wortels en spek in die pan en braai liggies vir 5 minute totdat dit sag is. Plaas dit bo-oor die hoender, sout en peper en voeg 50ml van die wyn by. Sit die aftreksel, kruiesakkie en lourierblaar by. Maak die kasserol toe en kook in die oond vir 1 uur.

 

Verhit die oorblywende wyn in 'n klein kastrol, sit die uie in en prut liggies vir 10 minute of tot die uie sag is. Verwyder die uie en plaas dit opsy en behou die wyn. Smelt 15g van die margarien in 'n klein braaipan, sit die sampioene in en braai liggies vir 2-3 minute totdat dit sag is. Verwyder die sampioene en plaas opsy. Smelt die oorblywende vet in 'n klein kastrol, sprinkel die meelblom in en kook vir 1-2 minute oor lae hitte terwyl geroer word. Voeg die wyn waarin die uie gekook is en omtrent 6 eetlepels aftreksel vanuit die kasserol by om 'n dun sous te maak. Roer dit in die kasserol in saam met die sampioene. Kook in die oond vir 'n verdere 15 minute of totdat die hoender sag is.

 

Verwyder die kruiesakkie en lourierblaar by en voeg sout en peper na smaak by. Roer die room in, sprinkel met pietersielie en bedien dadelik.

Bedien 4 persone.


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook