2 Uie – gesny Een butternut – skoongemaak en in stukke geny 2 Hoender borsies – ontbeen en soner vel 750mi water Sout en Peper Kook saam tot sag en gaar. Dit is heerlik om sommer net agter die lekker aan te eet. Of jy wil versklank of nie.
Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook