•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: N AFRIKAANSE VOLKSLIED (benodig Quicktime? )

N AFRIKAANSE VOLKSLIED


'n Ieder nasie het sy land!
Ons woon op Afrikaanse strand;
vir ons is daar g'n beter grond
op al die wye wêreld rond.
Trots is ons om die naam te dra
van kinders van Suid-Afrika.

'n Ieder nasie het sy taal,
ons praat van Kaap tot in Transvaal
wat almal maklik kan verstaan.
Wat gaan die ander tale ons aan?
Ons praat soos pa en oupa-pa,
die landstaal van Suid-Afrika.

'n Ieder nasie het sy wet,
wat goed gebied en kwaad belet;
en elk se wet is na sy aard
en gaan met sy natuur gepaard:
So volg ons ook die sedes na,
wat tuis hoort in Suid-Afrika.

Written by Woorde: C.P. HOOGENHOUT, A. PANNEVIS, D.F. DU TOIT, S.J. DU TOIT Musiek: W.J. VAN GORKOM; verwerk: G.G. CILLIÉ


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook