Teachings  + My music  + Praise songs & Quitar chords  + Afrikaans Kultuur  + Afrikaanse Musiek  + Books  +

[M]=MIDI, [F]=FAK
3 pages ago -> 2 pages ago -> Previous page
All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: MY SUID-AFRIKA (benodig Quicktime? )

MY SUID-AFRIKA


Waar die spruitjie kletter klater en die son ons fel begroet,
waar die helder frisse water dromend wegvloei langs ons voet,
sal die wind my juigtoon dra: 'k Het jou lief, Suid-Afrika,
sal die wind my juigtoon dra: 'k Het jou lief, Suid-Afrika.

Sien jy eers die rantjies, koppies, veld met plase bont bestrooi
en die kloof vol blommeknoppies, weet jy: ja, my Land is mooi!
In my hart sal ek jou dra: My geliefd', Suid-Afrika,
in my hart sal ek jou dra: My geliefd', Suid-Afrika.

Wees geseën, o land en lewe met geloof en moed steeds voort!
Jou te dien, dit bly my strewe, altyd trou tot in die dood.
Word ek sterwend weggedra: Dis vir jou, Suid-Afrika,
word ek sterwend weggedra: Dis vir jou, Suid-Afrika.

Written by Woorde: G. MES: Vers 1, 2; P. MCLACHLAN: Vers 3 Musiek: RICHARD HOL; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


Add A Comment