Wag, wag juffrou, nie so gou-gou, 'k sê jou mos nou, 'k kan g'n noot hou!
Dis 'n bietjie hoog ook, en my keel is droog ook; dan is ek nog hees daarby.
Sing asseblief tog saam met my, anders sal ek nooit die wysie kry!
Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: Engels; Tradisioneel





