•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: WAAI MET DIE WIEPIE (benodig Quicktime? )

WAAI MET DIE WIEPIE

Ek kom vanaand by die huis,
my huis is sonder dak.
Ek kry my vrou in die vuurherd,
sy sit en poffertjies bak.

[REFREIN, 2x]
Waai met die wiepie, waai,
waai met die wiepie, waai,
waai met die wiepie,
waai met die wiepie,
waai met die wiepie, waai.

Ek kom vanaand by die huis,
my huis se dak die staan.
Ek kry my vrou in die voorhuis,
sy sing net waar sy gaan.

[REFREIN, 2x]
Waai met die wiepie, waai,
waai met die wiepie, waai,
waai met die wiepie,
waai met die wiepie,
waai met die wiepie, waai.

Ek kom vanaand by die huis,
my huis is blink geverf.
My vrou die stap in 'n sisrok,
soos 'n pronkpou op die werf!

[REFREIN, 2x]
Waai met die wiepie, waai,
waai met die wiepie, waai,
waai met die wiepie,
waai met die wiepie,
waai met die wiepie, waai.

'n Wiepie is waarskynlik 'n soort waaier om o.a. 'n vuur mee aan te blaas of om die rook weg te waai.  Sommige mense meen egter dat dit 'n swepie kan wees.

S.A. Volkswysie, met die teks van die eerste vers en die melodie uit: 'Die Volkslied--Deel van ons Erfenis' deur Jan Bouws.

Written by Woorde: Tradisioneel en P. MCLACHLAN: Vers 2 en 3 Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook