•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: VER IN DIE WeRELD KITTIE (benodig Quicktime? )

VER IN DIE WeRELD KITTIE

Ver in die wêreld, Kittie, Kittie, Kittie,
ver in die wêreld, Kittie, Kittie oor die see.
Sy laat haar draai en sy laat haar swaai,
maar sy laat haar nie verraai,
sy laat haar draai en sy laat haar swaai,
maar sy laat haar nie verraai.

Al in die rondte, Kittie, Kittie, Kittie,
al in die rondte, Kittie, Kittie om die draai.
Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar,
maar sy hou haar bymekaar,
hy swaai haar hier en hy swaai haar daar,
maar sy hou haar bymekaar.

Wie is die kêrel, Kittie?  Kittie?  Kittie?
Wie is die kêrel, Kittie, wat so knaend draai?
Dis Piet de Waal wat die paal wil haal
maar sy flous hom elke maal.
Dis Piet de Waal wat die paal wil haal
maar sy flous hom elke maal.

Written by Woorde: Tradisioneel: Vers 1; P. MCLACHLAN: Vers 2, 3 Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook