•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































VER IN DIE OU KALAHARI

Ver in die ou Kalahari
Tot daar by die Malopo -
Gee my die ou Kalahari.
Die ou Kalahari bo!

Wyd lê jou eind'lose vlaktes,
Kameeldoringboom en sand.
Eensame, vreedsame Wêreld -
Dis die ou Kalahariland.

Sonbesies sing in die bosse
Die hittige son te versmaai,
Rooi Afrikanerrosse
Sien jy om elke draai.

Ver in die ou Kalahari,
Daar sing die boere so:
'Gee my die ou Kalahari,
Die ou Kalahari bo!'

Written by


Fred Wilson added a comment

can you please give me your e-mail address laat dit goed gaan. Fred

 Email Fred Wilson & Add A Comment
hide
TO: Fred Wilson







fred wilson added a comment

where can I obtain sheet music for ver in die ou kalahari. HELP PLEASE

 Email fred wilson & Add A Comment
hide
TO: fred wilson







 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook