Vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny,
en vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny.
My geliefde hang in die bos,
my geliefde hang in die bos,
my geliefde hang in die bitterbessiebos!
Verwerking uit 'Goud in die Mond' van G.G. Cillié (Nasionale Boekhandel Bpk. Kaapstad) 1969.
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ





