Vaarwel, my eie soetelief,
'k moet ver, ver hiervandaan.
Betreur my nie, my soetelief,
dat ek so ver moet gaan.
Ek sal jou nooit, nee nooit vergeet;
ek bly my soetlief trou.
Waar ek op aarde ook swerwe moet,
tog dink ek steeds aan jou.
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: REINO OTTERMANN





