•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +

All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek

Laai af / luister: TREKLIEDJIE (benodig Quicktime? )

TREKLIEDJIE

Die sweep het geklap en die wawiele draai agter die rooispan aan.
Ons hart is swaar; die skeiding is daar van die plaas waar ons tuiste staan.
Trek oor die vlakte en trek oor die rand.  Stadig nou!  Briek aandraai!
Hotagter!  Haaragter!  Vat nou die wa!  Geluk lê net om die draai!
Uitspan vanaand, uitspan vanaand, uitspan op Mooifontein!
Hotagter!  Haaragter!  Vat nou die wa!  Geluk lê net om die draai!

Met jou aan my sy, o liefste van my, dan vrees ek geen gevaar.
Die wildernis in om die vryheid te win; daar word ons drome waar.
Trek oor die vlakte en trek oor die rand.  Stadig nou!  Briek aandraai!
Hotagter!  Haaragter!  Vat nou die wa!  Geluk lê net om die draai!
Uitspan vanaand, uitspan vanaand, uitspan op Mooifontein!
Hotagter!  Haaragter!  Vat nou die wa!  Geluk lê net om die draai!

Written by Woorde: A.E. CARINUS-HOLZHAUSEN Musiek: WALTER KITTREDGE, 1864; verwerk: D. HYMAN

 Add A Comment Here
hide

Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook