Kyk, hoe ry tant Hessie se witperd,
Hessie se witperd, Hessie se witperd!
Kyk, hoe ry tant Hessie se witperd;
Hessie se witperd bo!
Julle maak verniet
tant Hessie se witperd sleg;
tant Hessie se witperd maak
die hele wêreld reg.
O kyk, hoe ry tant Hessie se witperd,
Hessie se witperd, Hessie se witperd!
Kyk, hoe ry tant Hessie se witperd;
Hessie se witperd bo!
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: M. CASALEGGIO


