•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +

All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek

Laai af / luister: SWERWER SE NAGLIED (benodig Quicktime? )

SWERWER SE NAGLIED

Berge swart gemantel, somber teen die lug,
denne donker dreigend, elke voëltjie vlug.
Al die velde swyg nou, deur die slaap gesus.
Wag maar swerwer, wag maar, jy kom ook tot rus.

Written by Woorde: EITEMAL Musiek: ANTON RUBINSTEIN

 Add A Comment Here
hide

Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook