•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: STIL, STIL, STIL (benodig Quicktime? )

STIL, STIL, STIL

Stil, stil, stil, die heil'ge nag, so stil.
Vir snode sondaars diep verlore,
word die heil'ge Kind gebore.
Stil, stil, stil, die heil'ge nag, so stil.

Hoor, hoor, hoor, daar ruis 'n eng'lekoor.
Hul sing 'n lied van goeie tyding,
vree op aarde, sielsverblyding.
Hoor, hoor, hoor, daar ruis 'n eng'lekoor.

Kom, kom, kom, o alle mense, kom.
Die Kindjie is u hartsverlange,
bring aan Hom u dankgesange.
Kom, kom, kom, o alle mense, kom.

Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: Salzburgse Volkswysie; verwerk: HANS OSER


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook