•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: STILLE NAG, HEILIGE NAG (benodig Quicktime? )

STILLE NAG, HEILIGE NAG

Stille nag, heilige nag.
Alles rus; eensaam wag
slegs Maria, geseënde vrou,
by haar Kindjie met Josef so trou:
Soete, hemelse rus!
Soete, hemelse rus!

Stille nag, heilige nag.
Oor die veld, lief en sag,
klink die lied van die engelekoor,
eers deur herders, dan verder gehoor:
Juig die Redder is daar!
Juig die Redder is daar!

Stille nag, heilige nag.
Jesuskind, vriend'lik lag
liefde teer uit u god'like mond;
tans daag heerlik die vrywordingstond:
Heer gebore vir ons!
Heer gebore vir ons!

Written by Woorde: J. MOHR Musiek: F. GRUBER


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook