Staan, Poppie, staan
en laat jou gedagte gaan
dat jy vir my kan sê
hoe diep die liefde lê.
Hand om die nek,
soen op die bek,
Vat jou goed en trek,
ja trek! Maar kom nou,
... [herhaal van bo af]
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: ANTON HARTMAN





