Solank as die rietjie in die water lê,
in die water lê, in die water lê,
solank as die rietjie in die water lê
blommetjie, gedenk aan my.
En ek vat haar om haar nekkie,
soen haar op haar bekkie,
blommetjie, gedenk aan my,
(ek) vat haar aan haar handjie,
lei haar om die rantjie,
blommetjie, gedenk aan my.
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS





