•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SLUIMER SLUIMER (benodig Quicktime? )

SLUIMER SLUIMER

Sluimer, sluimer, sluimer by jou moeder.
Saggies, saggies lê sy kindjie neer.
Veilig waak sy, kindjie, sy's jou hoeder.
Môre, môre speel my kindjie weer.

Sluimer, sluimer, buite huil die windjie--
Moeder dek jou liefdevol en teer.
Sagte wiegie, warrempies my kindjie--
koue windjie sal jou hier nie deer.

Sluimer, sluimer, sorgeloos tevrede.
Eendag, kindjie, ken jy ook die kwaad.
Maar die moederhart slaak 'n stille bede:
dat geen onheil ooit my kindjie skaad.

Met vriendelike vergunning van R. Müller, Bpk.

Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: FRANZ SCHUBERT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook