•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SLUIMER BEMINDE (benodig Quicktime? )

SLUIMER BEMINDE

SLUIMER, BEMINDE

Woorde: DIRK MOSTERT
Musiek: S. LE R. MARAIS

Kom sluimer as ruimer die winde beminde, oor nagt'like vertes verdwaal.
Kom rus aan my boesem tot skigte van ligte die hemel se wydtes bestraal.
Al wemel die hemel van sterre daar ver wat wag oor die donkertes hou,
tog waak ek gedurig as wolke in kolke die uitsig besluier vir jou.
Al wemel die hemel van sterre daar verre wat wag oor die donkertes hou,
tog waak ek gedurig as wolke in kolke die uitsig besluier vir jou.

Die klagte van nagte laat bome in drome in nare gedaantes verroer,
tot skimme fatsoene, die donker deurflonker en deur die gordyne kom loer.
Die nare gevare daar buite die ruite sal tog nie my liefste kan deer
want dwars deur die huiling van winde beminde, is by jou my liefde so teer,
my liefde so teer, my liefde so teer, my liefde so teer, my liefde so teer,
so teer, my liefde so teer, so teer.

Written by


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook