Slaap, kindjie, slaap,
daar buite loop 'n skaap.
Skapie met witte voetjies,
drink tog sy melkies so soetjies.
Skapie met sy witte wol,
kindjie drink sy magie (pensie) vol.
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ
Lyrieke and Musiek |
Laai af / luister: SLAAP KINDJIE SLAAP (benodig Quicktime? )SLAAP KINDJIE SLAAPSlaap, kindjie, slaap, Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook |