•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SLAAP HEIL GE KINDJIE (benodig Quicktime? )

SLAAP HEIL GE KINDJIE

Slaap, heil'ge Kindjie, sluit jou ogies;
hoor hoe die windjie saggies sus.
Buite is alles lank reeds donker,
plante en diere het gaan rus.
Moeder sal waak oor Kindjie, vaak,
tot in die môre die daeraad kom.
Slaap heil'ge Kindjie, sluit jou ogies:
Ver is die pad wat Jy moet gaan.

Uit 'Suid-Afrikaanse Kersliedere, Bundel I', saamgestel deur mev. Jo Ross (Voortrekkerpers), 1968.

Written by Woorde: HEIN TOERIEN Musiek: WILFRED KEMP


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook