•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SLAAP HARTEDIEFIE (benodig Quicktime? )

SLAAP HARTEDIEFIE


Slaap hartediefie, my liefling is jy;
sluit maar jou ogies, die dag's verby.
Alles is rustig, ons tweetjies alleen.
Moeder jaag al die ou goggas heen.

Daar waar jy sluimer, geen kommer of wee;
wat bring die toekoms my kindjie mee?
Liefde of vreug wat jou hart sal bekoor,
sorge of smart wat jou rus verstoor?

Engeltjies hou om jou bedjie die wag,
wakend oor kindjie die lange nag--
en blink daar traantjies in kindjie se oog
dan kom 'n engeltjie traantjies droog.

Moeg is my kindjie van baie baljaar--
al die geklouter en klim is klaar.
Rustig jou sluimer my hartjie, goeie nag.
Môre weer sonskyn, 'n nuwe dag.

Written by Woorde: THEO W. JANDRELL: Vers 1, 2; P. MCLACHLAN: Vers 3, 4 Musiek: C.M. VON WEBER; verwerk: G.G. CILLIÉ


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook