•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SLAAPDEUNTJIE -Doedoe my skapie- (benodig Quicktime? )

SLAAPDEUNTJIE -Doedoe my skapie-

Doedoe my skapie,
sluit jou ogies toe,
Vou jou handjie same.
Doedoe baba, doedoe,
doedoe, doedoe baba, doedoe.
Slaap kindjie, slaap nou,
buite klop Klaas Vaak.
Bowe jou sweef engeltjies
en jou mama waak, waak, waak.
Droom hartjie, droom maar,
drome, o so teer,
daal vanuit die Hemel,
van die liewe Heer.
Doedoe, doedoe, doedoe.

Written by Woorde: J.R.L. VAN BRUGGEN Musiek: S. LE R. MARAIS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook