Sing jy van blomme of sing jy van geld?
Sing jy van blomme of sing jy van geld?
Nee, nee, nooit nie van geld!
Nee, nee, nooit nie van geld.
Lekker verjaar, ou maat, lekker verjaar.
Lekker verjaar, ou maat, lekker verjaar.
Jy moet lekker verjaar,
jy moet lekker verjaar.
Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: Anoniem


