Sing die Here, prys Hom met heel u hart;
almal saam in hierdie môrestonde
kom nou tesaam en dank die Heer.
[ALTERNATIEF]
Sing die Here, prys Hom met heel u hart;
almal same hierdie blye stonde
kom nou tesaam en dank die Heer.
Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: MICHAEL PRAETORIUS (1511-1621)





