•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SIMON HET N DIAMANT (benodig Quicktime? )

SIMON HET N DIAMANT

Simon het 'n diamant,
Simon het 'n diamant,
Simon het 'n diamant
daar onder in Johannesburg.
Die linte waai, die skoene kraak,
die sydoekie sit ek in my sak;
Die linte waai, die skoene kraak,
die sydoekie sit ek in my sak.

S.A. Volkswysie, soos opgeteken deur Chris Lamprecht by mev. Bettie du Toit van Heidelberg, K.P.  Die teks en melodie uit: 'Dit kom van ver af' van Chris Lamprecht (Die Staatsdrukkery, Pretoria) en word gereproduseer ingevolge
die Staatsdrukker se Outeursvergunning 62 47 van 14-7-1978.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook