•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SIERA SARA BAMBOESBLARE (benodig Quicktime? )

SIERA SARA BAMBOESBLARE

Siera-Sara bamboesblare,
o, die liefde lê aan my.
Laat ek jou lief het, dit is waar;
maar om te trou, dit val my swaar.
My ma't gesê ek kan jou kry,
maar dan moet ek nog sewe jaar vry!
Sewe jaar is nog alte lank,
dan lyk my bruin perd nes 'n plank.
En as jy hom dan ooit verkoop,
dan kin jy in jou maai in loop.
As die hoenderhaan op sy vlerke klap,
as die hoenderhaan op sy vlerke klap,
as die hoenderhaan op sy vlerke klap
dan gaat die bruin perd op galop.

S.A. Volkswysie, soos opgeteken deur Chris Lamprecht by mev. L. Morkel in Mosselbaai se distrik.  Die teks en melodie uit: 'Dit kom van ver af' van Chris Lamprecht (Die Staatsdrukkery, Pretoria) en word gereproduseer ingevolge die Staatsdrukker se Outeursvergunning 62 47 van 14-7-1978.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: MARTHIE DRIESSEN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook