•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SIEMBAMBA (benodig Quicktime? )

SIEMBAMBA

[Tradisioneel]

Siembamba, mama se kindjie,
Siembamba, mama se kindjie
--draai sy nek om, gooi hom in die sloot;
trap op sy kop dan is hy dood.

[C.J. Langenhoven]

Siembamba, ek is 'n baba,
Siembamba, ek is 'n baba
--pas my veilig op in die nood,
sus my liefies op die skoot.

Siembamba, ek is 'n seuntjie,
Siembamba, ek is 'n seuntjie
maar jy sal sien ek is net nou groot;
slaan maar orige kêrels dood.

Siembamba, ek is 'n jonkman,
Siembamba, ek is 'n jonkman
--tel my nou maar af van die skoot;
ek slaan self die kêrels dood.

Siembamba, ek is getroud nou,
Siembamba, ek is getroud nou
--maar sy dink ek is nog op die skoot,
wil nie glo nie ek is groot.

Siembamba, almal babas.
Siembamba, almal babas
--al die mans is danig groot--
almal babas tot hul dood.

Written by Woorde: Tradisioneel en C.J. LANGENHOVEN: Vers 1, 2, 3, 4, 5 Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: H. PIETER VAN DER WESTHUIZEN, 1978


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook