•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SEGELIED -Aan ons Afrikanervolk opgedra- (benodig Quicktime? )

SEGELIED -Aan ons Afrikanervolk opgedra-

Oor die donkerblou hemel, dryf daar vlugtige wolke,
alles omwelwend skeppend 'n sterrelose nag.
Swaarder druk op my harte--twyfelmoedig gedagte,
verdowend my hope op die langverwagte dag.

Klagend huil deur die bome, weemoedwekkende winde,
snydend my siele maar waai die onheilswolke heen.
Vrolik kondig die Ooste, 'Nuw' dag is gebore!'
Verdwyn dan gure wolke met u droewig' druipend reën!

Lank was die stryd vir lout're bestaan;
bitter die angs dat alles vergaan;
maar uit die dode ongemerk,
groei 'n volksgees vurig en sterk;
en sterker sal hy lewe
en geen vyand hom weerstrewe.
Vryheid en reg sal segevier.

Dié lied is die eerste sangstuk in Afrikaans.

Written by Woorde: A.B. WESSELS Musiek: STEPHEN H. EYSSEN, 1914


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook