•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SEEMANSLIED (benodig Quicktime? )

SEEMANSLIED

Ek's 'n seeman taai en stoer en sterk, die see is in my bloed.
Die Suidoos waai om die hoek van Tafelbaai maar ek vind dit altyd goed;
met 'n hy-jo, hy-jo-jo, hy-jo, hy-jo-jo, hy-jo, hy-jo-jo, ja!
Rod-del-die-del-die, rod-del-die-del-da, met hy-jo, hy-jo-jo, ja!

Van die Kaap, verby Agulhaspunt, vaar ons na Mosselbaai;
of noordwaarts op waar die koue waters klop teen Saldanhabaai se kaai;
met 'n hy-jo, hy-jo-jo, hy-jo, hy-jo-jo, hy-jo, hy-jo-jo, ja!
Rod-del-die-del-die, rod-del-die-del-da, met hy-jo, hy-jo-jo, ja!

As die winter kom dan loop die snoek, Noordwesterwinde waai;
met seemansmoed en 'n visterman se goed bring ons vragte na die Baai;
met 'n hy-jo, hy-jo-jo, hy-jo, hy-jo-jo, hy-jo, hy-jo-jo, ja!
Rod-del-die-del-die, rod-del-die-del-da, met hy-jo, hy-jo-jo, ja!

Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: Neger-Amerikaanse lied; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook