O ek het 'n perd, 'n blink vosperd
met 'n splinternuwe saal
En ek klim op my perd
my blink vosperd
en ek kom om jou te haal
Wan't jy het gese
as ek jou wil he
dan moet ek jou kom haal
op 'n mooi ryperd
'n blink vosperd
met 'n splinternuwe saal
Written by





