•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SANNIE SE LAMMETJIE (benodig Quicktime? )

SANNIE SE LAMMETJIE

Sannie het 'n lammetjie, lammetjie, lammetjie.
Sannie het 'n lammetjie, sy wol is wit soos melk.

Sannie gee die varkies kos, varkies kos, varkies kos.
Sannie gee die varkies kos, die lammetjie loop saam.

Hy trap toe in die modderplas, modderplas, modderplas,
hy trap toe in die modderplas en kyk hoe lyk hy nou.

Maar Sannie het hom afgewas, afgewas, afgewas,
maar Sannie het hom afgewas, met grasies vol van dou.

Written by Woorde: Tradisioneel: Vers 1; P. MCLACHLAN: Vers 2, 3, 4 Musiek: Tradisioneel


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook