•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SAGGIES EN SOET KLINK DIE KLOKKE (benodig Quicktime? )

SAGGIES EN SOET KLINK DIE KLOKKE

Saggies en soet klink die klokke, tyding van kersgety.
Engele kom met hul sange vrede en vreug versprei.
Hoor hoe dit klink deur die heilige nag,
hoor hoe dit klink deur die heilige nag.
Klokke met hemelse klanke: troos vir 'n mensdom wat wag.

Sonnetjie daal in die weste, rosig oor veld en vlei.
Voëltjies gaan oral te ruste; daar is ook rus vir my.
Lui dan die boodskap vir almal vannag,
lui dan die boodskap vir almal vannag.
Klokke met hemelse klanke: troos vir 'n mensdom wat wag.

Written by Woorde: P.H. JOHL; gewysig: P. MCLACHLAN Musiek: Duitse Kerslied; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook