•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: SAAM MET DIE WA (1938), Opgedra aan almal wie se hart in Suid-Afrika is (benodig Quicktime? )

SAAM MET DIE WA (1938), Opgedra aan almal wie se hart in Suid-Afrika is

Saam, na die Noorde, saam met die wa.
Malie my liefling, vra jou ma;
staan net 'n oomblik stil en laat jou gedagte gaan.
Malie, my liefling, kom kyk hoe loer die maan.

Jan, bring die braaivleis; Piet, bring die wors.
Malie my liefling, ek voel dors.
Bring maar die koffiekan en laat jou gedagte gaan.
Malie, my liefling, kom kyk hoe lag die maan.

Saam in die mode, saam met die wa.
Malie my liefling, vra jou pa;
kyk net van naby en sê my na wie ek aard.
Malie, my liefling, kom voel hoe groei my baard.

Written by Woorde: J.C. EYSSEN Musiek: STEPHEN H. EYSSEN; verwerk: D. HYMAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook