•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +

All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek

Laai af / luister: ROKKIES WOU SY DRA (benodig Quicktime? )

ROKKIES WOU SY DRA

Rokkies wou sy dra maar niemand kyk daarna,
en almal staan verslae oor sy die rokkies dra.
Oom Jannie se naam is Goggabie, Goggabie, Goggabie,
oom Jannie se naam is Goggabie.  Mooi is sy, nie lelik nie.

Lokkies dra sy nou met strikkies bont en blou.
Sy vra oom Jannie gou of hy van lokkies hou.
Oom Jannie se naam is Goggabie, Goggabie, Goggabie,
oom Jannie se naam is Goggabie.  Mooi is sy, nie lelik nie.

Met rok en lok getooi lyk die nooi nou baie mooi,
die kêrels kom flikflooi by die haarlok, rooirok nooi!
Oom Jannie se naam is Goggabie, Goggabie, Goggabie,
oom Jannie se naam is Goggabie.  Mooi is sy, nie lelik nie.

Nou maak sy vir haar klomp kêrels bymekaar,
en kyk hoe staan hul daar na rok en lok te staar.
Oom Jannie se naam is Goggabie, Goggabie, Goggabie,
oom Jannie se naam is Goggabie.  Mooi is sy, nie lelik nie.

Written by Woorde: Tradisioneel: Vers 1; PIERRE MALAN: Vers 2, 3, 4 Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: PIERRE MALAN

 Add A Comment Here
hide

Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook