Rinke ranke rose,
lekker appelkose,
neutjies en lemoentjiesop,
eet tog net nie alles op.
Haai, pasop, jy's gefop!
Haal die neut eers uit sy dop.
Uit 'Notepret 2' van P. McLachlan (Nasou).
Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: P. MCLACHLAN
Lyrieke and Musiek |
Laai af / luister: RINKE RANKE ROSE (benodig Quicktime? )RINKE RANKE ROSERinke ranke rose, Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: P. MCLACHLAN Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook |