•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: PSALM 146 (benodig Quicktime? )

PSALM 146

[1]
Prys die Heer met blye galme,
o my siel, daar's ryke stof!
'k Sal, solank ek leef my psalme
vrolik toewy aan sy lof
en Hom, wat sy guns my bied,
altyd groot maak in my lied.

[REFREIN]
Halleluja, halleluja,
want so behaag dit die Heer.
Halleluja, halleluja, halleluja,
want so behaag't die Heer.
Halleluja!

[8]
Dis die God der leërmagte,
troue Bondsgod van weleer,
God van wordende geslagte,
tot in ewigheid die Heer.
Sion, sing dié God ter eer,
prys sy grootheid, loof die Heer!

[REFREIN]
Halleluja, halleluja,
want so behaag dit die Heer.
Halleluja, halleluja, halleluja,
want so behaag't die Heer.
Halleluja!

Liederwysie, soos opgeteken deur Chris Lamprecht by mnr. J.C.H. Lagrange, Rustenburg, Tvl. in 1953.  Die teks is opgeneem met die welwillende toestemming van die kopiereghouer: Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika.

Written by Woorde: Afrikaanse Psalm- en Gesangboek; refrein: Tradisioneel Musiek: Liederwysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook