•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: PARAPLUTJIE (benodig Quicktime? )

PARAPLUTJIE

Paraplutjie, parasolletjie;
een is vir die reëntjie,
die ander vir die son, pardon!

Rooie rosie, appelkosie;
een is vir snuifie,
die ander vir die proe, of hoe?

Regtermoutjie, linkerkousie;
een is vir die handjie,
die ander vir die voet, japsnoet!

Uit 'Sing en speel' van P. McLachlan (Nasou).

Written by Woorde: Tradisioneel: Vers 1; P. MCLACHLAN: Vers 2, 3 Musiek: Nederlandse Volkswysie


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook