O kom my mooi klein nooientjie
en speel met jou ou vriend.
O kom my mooi klein nooientjie
en speel met jou ou vriend.
En as jy my nie liefhet nie,
dan neem ek nou 'n ander een!
Nik-ke-dik-kom-dei, nik-ke-dik-kom-dei,
nik-ke-dik-ke-dik-kom-dei.
Nik-ke-dik-kom-dei, nik-ke-dik-kom-dei,
nik-ke-dik-ke-dik-kom-dei.
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT





