•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: O JESUSKIND REIN, O JESUSKIND SOET (benodig Quicktime? )

O JESUSKIND REIN, O JESUSKIND SOET

O Jesuskind rein, o Jesuskind soet,
kom sondaars vrykoop met u bloed.
U daal van bowe tot ons neer;
versoen ons met die Vader weer.
O Jesuskind rein, o Jesuskind soet!

O Jesuskind rein, o Jesuskind soet,
vir sondeskuld het U kom boet.
Waar U die mensdom kom bevry,
maak U ons aller harte bly!
O Jesuskind rein, o Jesuskind soet!

Written by Woorde: G.G. CILLIÉ Musiek: J.S. BACH; verwerk: G.G. CILLIÉ


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook