•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: O GROTE CHRISTUS EEWGE LIG (benodig Quicktime? )

O GROTE CHRISTUS EEWGE LIG

O grote Christus eewge Lig,
niks is bedek voor u gesig,
wat ons bestraal, waar ons ook gaan,
al skyn geen son, al lig geen maan.

Toon ons u goedheid en u mag
deur u beskerming in die nag;
wees ons toe skild teen leed en ramp;
behoed ons brose lewenslamp!

Wil alle kwaad dan van ons weer
en laat ons slaap strek tot u eer;
verkwik ons deur 'n soete rus,
dat ons kan werk met nuwe lus!

O Vader, dat u liefde ons blyk!
O Seun maak ons u beeld gelyk.
O Gees, send u vertroosting neer!
Drie-eenge God, U sy die eer!

Liederwysie, soos opgeteken deur G.G. Cillié in 1950 in die Ned. Geref. Kerk, Strydenburg.  Die teks is opgeneem met die welwillende toestemming van die kopiereghouer: N.G. Kerk-Uitgewers, Kaapstad.

Written by Woorde: Afrikaanse Psalm- en Gesangboek, 1944 Musiek: Liederwysie; verwerk: G.G. CILLIÉ


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook