•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: O EK WOON BY MY PAPPA (benodig Quicktime? )

O EK WOON BY MY PAPPA

O, ek woon by my pappa om sy ambag te leer.
Hy's 'n herder, hy leer my om skapies te skeer.
Ha-ha, ha-hi, ek leer by my pappa,
ha-ha, ha-hi, om skapies te skeer.

En toe ek hul een môre wou laat loop uit die kraal
merk ek daadlik ou wolf het 'n paartjies kom haal!
Ha-ha, ha-hi, ou wolf het 'n paartjies,
ha-ha, ha-hi, vir sy maaltyd kom haal.

Net die bene was oral in die veld rondgestrooi
waar ou wolf rondgelê het en smul aan sy prooi.
Ha-ha, ha-hi, ou wolf rondgelê het,
ha-ha, ha-hi, en smul aan sy prooi.

Van die bene maak ek toe maar 'n fluitjie vir my,
om 'n deuntjie te speel om daar troos uit te kry.
Ha-ha, ha-hi, ek speel toe 'n deuntjie,
ha-ha, ha-hi, om troos uit te kry.

Written by Woorde: PIERRE MALAN Musiek: Franse Volkswysie; verwerk: PIERRE MALAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook