O eina tog vir die kussinkie!
O eina tog vir die kussinkie!
Die haan die kraai, die dag breek aan,
gee my die ja-woord voor ek gaan.
Volgens mondelinge oorlewering uit die Transvaal en die Oranje-Vrystaat.
Written by Woorde: Anoniem Musiek: S.A. Volkswysie





