Ou tante Koba, sy was so dom, sy roer haar koffie met haar groottoon om.
Tie-rie-rie-ra, die-rie ram-pam-pa! Tie-rie-rie-ra, die-rie-ram-pam-pa!
Ou tante Koba, maak oop die deur; jou man se broek sit vas in die skeur.
Tie-rie-rie-ra, die-rie ram-pam-pa! Tie-rie-rie-ra, die-rie-ram-pam-pa!
Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan!
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT