•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: OU-KERSAAND (benodig Quicktime? )

OU-KERSAAND

Deur baie jare heen
kom kindertjies byeen:
Halleluja, halleluja,
halleluja, halleluja.

'n Kersboom by die see,
in bosryk' kloof geleë,
Halleluja, halleluja,
halleluja, halleluja.

Die Kersboom, immergroen,
word geelhoutboom genoem.
Halleluja, halleluja,
halleluja, halleluja.

In sagte skemering
word 'Stille Nag' gesing.
Halleluja, halleluja,
halleluja, halleluja.

Vertel die mooi verhaal
van Jesus in 'n stal.
Halleluja, halleluja,
halleluja, halleluja.

Die huis waar liefde woon,
deur God geseën, gekroon.
Halleluja, halleluja,
halleluja, halleluja.

Uit 'Suid-Afrikaanse Kersliedere, Deel II', saamgestel deur mev Jo Ross (NG Kerkboekhandel), Pretoria.

Written by Woorde: CHRIS LAMPRECHT Musiek: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook