•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: OP VLEUELS VAN GESANGE (benodig Quicktime? )

OP VLEUELS VAN GESANGE

OP VLEUELS VAN GESANGE

Woorde: P. MCLACHLAN
Musiek: F. MENDELSSOHN-BARTHOLDY

Op vleuels van gesange, geliefde, voer ek jou
wiegend tot waar in maanlig die bergstroompie wag op jou.
Dis daar waar die sagte geure van blomme langs die stroom
jou lokkend, hartlik uitnooi om saam met hul te droom,
jou lokkend, hartlik uitnooi om saam met hul te droom.

Viooltjies, skaam en skugter, loer uit in skemerprag,
Rose mét geur en luister, verkondig my liefde sag.
En ver oor die groene velde, waar skapies rustig wei,
weerklink die helder tone, as awendklokke lui,
weerklink die helder tone, as awendklokke lui.

Sag ruis nou die wind deur die blare, soel someraand en loom;
op vleuels van gesange, geliefde sal jy droom.
Geliefde, sal jy droom, sal jy droom.

Written by


Your Name Please added a comment

 Email Your Name Please & Add A Comment
hide
TO: Your Name Please







 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook