•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: OOR ONS LAND, SO WONDERSKOON (benodig Quicktime? )

OOR ONS LAND, SO WONDERSKOON

Oor ons land, so wonderskoon, pryk die werke van u hande,
heers U tot die verste strande; laat u heil en vrede woon.
Heers o Here, laat u heil en vrede woon.
Wees gegroet, wees gegroet, wees gegroet, o Suiderland,
wees gegroet, wees gegroet, o Suiderland!

Heerlik pryk hier gras en blom waar die diere hul versadig.
Ook vir ons sorg U milddadig, as U, Heer, met gawes kom.
So milddadig as U, Heer, met gawes kom.
Dankie Heer, dankie Heer, dankie Heer vir hierdie land,
dankie Heer, dankie Heer, vir hierdie land!

Waar die vyand nader kom hoef ons nooit verward te wees nie.
Met die Heer sal ons nie vrees nie, ons verlaat ons net op Hom.
Sal nie vrees nie, ons verlaat ons net op Hom.
God behoed, God behoed, God behoed Suid-Afrika!
God behoed, God behoed Suid-Afrika!

Written by Woorde: G.G. CILLIÉ, na F.J. Eybers Musiek: F. MENDELSSOHN-BARTHOLDY


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook