Ons is musikante van die Vrystaat,[1]
ons is musikante van die Vrystaat.
Ons kan speel fi-o-li-o-li-o-lei,
ons kan speel basviool en fluit.
En ons kan draai so boem-fa-de-ral-la,
boem-fa-de-ral-la, boem-fa-der-al-la;
Ons kan draai so boem-fa-de-ral-la,
boem-fa-de-ral-la-la!
[1] In plaas van Vrystaat kan Transvaal, Natal of Kaapland gesing word.
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: Volkswysie; verwerk: PIERRE MALAN





