Ontwaak nou uit jou drome, die oggendstond is daar!
Die hoenders het gekraai al, die koffie staan al klaar.
Staan op nou, staan op nou, die dagtaak lê nog voor.
Staan op nou, staan op nou, jy mag geen tyd verloor!
Daar's werk, daar's werk vir jou en my!
Daar's werk, daar's werk vir jou en my albei.
Written by Musiek: P. MCLACHLAN Woorde: Anoniem





